Best Selling Books by Sarah Young

Sarah Young is the author of Briewe aan Jesus (2012), Jesus roep jou (2011), Jesus Roep Jou: 365 Dagstukkies vir kinders (2011), Jesus leef! (2011), 100 Statements about Nim Chimpsky (2013).

161 - 200 of 1,000,000 results
<< >>

Briewe aan Jesus

release date: Oct 18, 2012
Briewe aan Jesus
In Briewe aan Jesus deel Sarah Young, skrywer van die wêreldwye topverkoperboek Jesus Calling (in Afrikaans uitgegee as Jesus roep my), wat dit beteken om Jesus op ''n dieper en meer persoonlike vlak te leer ken. Sy verduidelik hoe jy al die aspekte van jou lewe met Hom moet deel ... dag vir dag. In elkeen van die 120 dagstukkies beskryf sy: Intieme worstelinge en verlange wat swaar op die hart weeg; Probleme wat tyd en aandag in beslag neem; Ontevredenheid met voorkoms; Ander geestelike kwessies Die dagstukkies is saamgestel in dialoogformaat en elke inskrywing het drie afdelings; die eerste en derde dele is geskryf vanuit Jesus se perspektief en die tweede is die skrywer se persoonlike reaksie en terugvoer. Jesus reageer op ''n liefdevolle manier en bied leiding en aanmoediging met die Bybel as fondasie. Briewe aan Jesus spreek kwessies aan wat na aan die hart lê en bevat ook ''n aktuele indeks wat die leser sal lei in hul soeke na stukkies wat relevant is in hul lewensomstandighede.

Jesus roep jou

release date: Oct 05, 2011
Jesus roep jou
Jesus Roep Jou is ‘n dagstukkieboek met ‘n verskil. Na baie jare se kryf in haar gebedsjoernaal, het Sarah Young besluit om doelbewus na God te ‘luister’, en dan neer te skryf wat sy glo Hy vir haar sê. So het ‘n reis begin wat haar lewe verander het, asook die lewe van talle ander regoor die wêreld. Jesus Roep Jou is geskryf in die eerste person, asof Jesus direk met jou praat. Dit bevat die woorde en Skirfgedeeltes wat Jesus op Sarah se hart gelê het – woorde van versekering en bemoediging, van hoop en van troos; woorde wat jou sal help om vrede in sy teenwoordigheid te vind.

Jesus Roep Jou: 365 Dagstukkies vir kinders

release date: Sep 13, 2011
Jesus Roep Jou: 365 Dagstukkies vir kinders
Wat sou Jesus vir jou kind wou sê? Hierdie dagstukkies is gegrond op Sarah Young se oorspronklike boek, Jesus roep jou. Net soos in haar vorige boek is dit geskryf asof Jesus direk met die leser – jou kind – se hart praat. Elke dagstukkie is aangepas sodat kinders dit kan verstaan en geniet. Jesus word telkens as ’n vriend voorgestel, maar ook as die Heersende Koning. Met wysheid en raad om kinders nader aan Jesus te bring sal Jesus roep jou: 365 dagstukkies vir kinders hulle help verstaan wat Hy vir hul lewens beplan. Sarah Young se opmerkings is gemoedelik en vol praktiese raad, en moedig kinders aan om daagliks tyd in aanbidding deur te bring. Dit is nooit te vroeg om die jongspan te leer hoe om met God in aanraking te bly nie. Dus is hierdie boek die perfekte gids om van vroeg af in kinders ’n lewenslange gewoonte te ontwikkel om daagliks tyd saam met God te deur te bring.

Jesus leef!

release date: Dec 05, 2011
Jesus leef!
Van jou donkerste uur van nood tot jou grootste oomblikke van vreugde – Jesus is teenwoordig elke oomblik van jou lewe! Om Jesus op ’n meer intieme, persoonlike vlak te ken beteken nie net om Hom by alle aspekte van jou lewe te betrek nie, maar ook om Hom werklik te sien werk in jou lewe. Of jy met ’n probleem worstel en of jy ’n oorwinningsoomblik van vreugde beleef, die lewende Jesus is baie beslis teenwoordig in elkeen van hierdie oomblikke. Die vraag is egter of jy Hom raaksien in elke oomblik? Herken jy sy stem? Ervaar jy sy troostende aanraking? Weet jy van sy begeerte om saam met jou tyd te spandeer? In Jesus leef! verskaf Sarah Young 180 aktuele dagstukkies wat ons duidelik wys hoe om Jesus se teenwoordigheid elke dag in ons lewe te ervaar. Haar dagstukkies bied insig en wysheid en gee bevestiging van die waarheid wat in Romeine 8:11 vervat is: ‘Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.’

100 Statements about Nim Chimpsky

release date: Jan 01, 2013
100 Statements about Nim Chimpsky
In this book, we have hand-picked the most sophisticated, unanticipated, absorbing (if not at times crackpot!), original and musing book reviews of "Nim Chimpsky: The Chimp Who Would Be Human." Don''t say we didn''t warn you: these reviews are known to shock with their unconventionality or intimacy. Some may be startled by their biting sincerity; others may be spellbound by their unbridled flights of fantasy. Don''t buy this book if: 1. You don''t have nerves of steel. 2. You expect to get pregnant in the next five minutes. 3. You''ve heard it all.

Ich bin bei dir - Kinderbibel

release date: Jun 01, 2013

Immer bei dir

release date: Mar 01, 2013

Handle Your Money the Lazy Way

release date: Jan 01, 1998
Handle Your Money the Lazy Way
Cash in on the simple way to organize finances with this guide that reveals the "lazy way" to handle money--from letting the computer do all the work to tips on opening accounts, controlling credit card spending, and handling real estate.

Ich bin bei dir - Morgen- und Abendandachten

release date: Jan 16, 2017

Jesus Calling for Teens

release date: Jan 01, 2017

Jesus Always

release date: Nov 01, 2017

Ich bin bei dir - für Mütter

release date: Jan 01, 2023

Ich bin bei dir - Weihnachtsausgabe

release date: Jan 01, 2019

Nice Jewish Boys

release date: Jan 01, 2017
Nice Jewish Boys
Avishai Miller is your typical kid. Except that his mother is dead, he barely speaks to his father, and he''s secretly dating Noah, a male classmate at his Jewish private school. Then their relationship is discovered, everything they know changes, leaving them struggling to find their feet in a new, unwelcoming reality.

Leading a Joy-filled Life

release date: Jan 01, 2018

Evidence Map

release date: Jan 01, 2021
Evidence Map
The ESP Coordinating Center (ESP CC) is responding to a request from VA''s Health Services Research and Development Service (HSR&D) for an Evidence Map on implementation factors that influence the effectiveness of emergency department (ED) to outpatient transitions of care across health systems. Findings from this Evidence Map will be used to inform a January 2022 State-of-the-Art (SOTA) conference on emergency medicine.

Primary Care Physicians' Identification and Management of the Behaviorally Challenging Older Adult Patient

release date: Jan 01, 2016

Evidence-Based, Student-Centered Instructional Practices. CAELA Network Brief

release date: Jan 01, 2010
Evidence-Based, Student-Centered Instructional Practices. CAELA Network Brief
The field of adult education has a longstanding tradition of student-centered approaches to learning. More recently, there has been an increased emphasis in K-12 and adult education on using evidence-based instructional practices. While there has been some tendency to dichotomize these two approaches, instruction of any kind is more effective when it is supported by evidence of its success. The Adult Education and Family Literacy Act, which is Title II of the Workforce Investment Act of 1998, requires that local education providers funded under the Act use instructional practices that are based on a strong research foundation. Therefore, it is critical that instructional developers in states, regions, and programs know the research base for specific instructional practices. This brief describes evidence-based and student-centered instruction and gives examples of instructional approaches that are supported by evidence. It also describes how teachers of adults learning English as a second language can work together in learning communities to increase their knowledge of and skills with student-centered instructional practices that are evidence-based. This brief is written for teachers and program administrators seeking to implement evidence-based, student-centered instruction in programs and classes that include adults learning English as a second language. It will also be of use to professional developers who support teachers in this work.

"Senseless Dreams?"

release date: Jan 01, 2012

Responsible sourcing of construction products

release date: Jan 01, 2009

The Role of Dietary Niacin Intake and the Adp-ribosyl Cyclase Enzyme Cd38 in Spatial Learning and Memory

Jesus kalder

release date: Jan 01, 2014

Jesus kaller pa deg

release date: Jan 01, 2011

Animaux en danger

release date: Feb 05, 2014
Animaux en danger
Glissez dans votre poche cet étonnant panorama illustré ! Du panda géant au gorille des montagnes douze animaux en danger d''extinction vous sont présentés en 3D.

Les Oeufs de grenouille

release date: Jan 01, 1993
Les Oeufs de grenouille
Une fillette et sa grand-mère observent les transformations des oeufs de grenouilles, qui vont devenir des tétards, et ensuite des petites grenouilles.

Dicht bij Jezus voor jonge tieners / druk 1

release date: Oct 01, 2014
161 - 200 of 1,000,000 results
<< >>


  • Aboutread.com makes it one-click away to discover great books from local library by linking books/movies to your library catalog search.

  • Copyright © 2025 Aboutread.com